doenit Svelte Themes

Doenit

'n Afrikaanse Taaklys toepassing gebou in Capacitor en SvelteKit

Doenit - Afrikaanse Taak Bestuur App

'n SvelteKit-gebaseerde mobiele aplikasie gebou met Capacitor vir taak bestuur en produktiwiteit.

Projek Struktuur

Hierdie is 'n monorepo wat bevat:

  • Hoof App: SvelteKit web aplikasie met Capacitor vir mobiel
  • Firebase Functions: Backend cloud functions
  • Packages: Persoonlike Capacitor plugins (Google Auth)
  • Tools: Bou en ontplooi scripts

Vir gedetailleerde struktuur inligting, sien docs/README.md.

Doenit CLI - Alles-in-Een Ontwikkeling Hulpmiddel

Die maklikste manier om met Doenit te werk! 🚀

# Start die volledige CLI hulpmiddel
npm run cli

# Of gebruik die vinnige launcher
./doenit

Die Doenit CLI hanteer alles wat jy nodig het:

🌐 Web Ontwikkeling

  • Start ontwikkeling server
  • Bou vir produksie
  • Preview builds

🔥 Firebase Bestuur

  • Functions emulator
  • Deploy functions
  • View logs
  • Database bestuur

📱 Mobiele App

  • Bou en installeer debug/release
  • Ontplooi na toestel
  • Widget debugging
  • App logs monitor

🛠️ Utilities

  • Dependencies installeer/update
  • Clean builds
  • Toestel status
  • Projek struktuur
  • Help en inligting

Net een opdrag - alles beskikbaar!

  1. Widget klaar maak werk nie lekker nie.
  2. Ma se koop het nie gewerk nie.
  3. Laai van Vriende op eerste slag werk nie.
  4. Notifications crash partykeer die app.
  5. Shareable Tasks
  6. Location based reminders
  7. Daily summary
  8. iOS

Top categories

Loading Svelte Themes